Page 1 of 1

Vuurwapen te koop - Beretta 9mmK

Posted: Thu Aug 07, 2025 3:05 pm
by Louis Kriel
1. Beretta Mod 84 in 9mmK (.380 acp) Pragtige pistool in puik kondisie. Deel van die pakket. 500 9mmK doppe, Lee carbide dies 3xmagasyne en vol pakkie Speer Gold dot ammunisie. 100xpatrone gelaai met 90gr Hornady Xtp's
Prys: R5500

2. Winchester Cooey .22Lr geweer. Toestand is puik. Geweer is baie akkuraat en kom met n Lynx 3-9x40 teleskoop.
Prys: R2500

Whatsapp nul 6 nul 3 151563 vir foto's.

Re: 2 Vuurwapens te koop.

Posted: Fri Aug 08, 2025 5:09 pm
by Louis Kriel
Ek het besluit om die Winchester geweertjie nie te verkoop nie. My seuns is heftig gekant daarteen en ek is nie lus vir n familie twis oir n .22 nie!