Page 1 of 1

Kas skoonmaak - verskeie punte

Posted: Wed Aug 06, 2025 3:40 pm
by JacquesSAKO.308
30 cal - 140 x 155gr Hornady ELD-M = R1000 vir almal - voorlopig verkoop

.270 cal - 230 x 130gr Hornady SST = R1900 vir almal

.22cal - 139 x 50gr Hornady SP = R400 vir almal - *verkoop aan Jaco*

.22cal - 40 x 62gr ELD-VT = R 250 vir almal

Ek is in Pretoria posgeld vir koper se rekening

084 agt6nege vier9ses7
20250806_153838.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk






Re: Kas skoonmaak - verskeie punte

Posted: Wed Aug 06, 2025 8:55 pm
by Jaco vdW
Hallo Jacques

Ek sal die 50gr SP neem as hulle nog beskikbaar is.

Dankie
Jaco

Re: Kas skoonmaak - verskeie punte

Posted: Thu Aug 07, 2025 8:21 am
by JacquesSAKO.308
Bump - pryse verlaag

Sent from my SM-S901E using Tapatalk