Page 1 of 1

Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 7:02 am
by toxicsox
Ek is opsoek na ‘n handheld spotlight vir my laaitie vir sy verjaarsdag.
Iets wat hy in die bos en op die strand by hom kan dra.

Nie om mee te jag nie, meer vir aandritte en aand strand loop.

Enige ondervivinding of idee wat sal ‘n goeie koop wees?
Hy het ‘n baie goeie Led Lenser flits maar hou aan hy soek ‘n “Spotlight” en nou is sy verjaarsdag hier.

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 7:50 am
by Toxxyc
Koop vir hom hierdie outjie, met 'n 4AH battery en laaier: https://www.takealot.com/ingco-cordless ... lsrc=aw.ds

Ek is nogals beindruk met hom. Hy gooi nou nie 'n 9km kol so groot soos 'n R2 soos party ander ligte nie, maar hy maak mooi lig.

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 7:56 am
by Geno
Koop een van dei Magneto Extreme ligte vir baie goedkoper, dan het jy kleingeld oor ;)
Of koop vir jou en hom elkeen een!

https://www.takealot.com/magneto-xtreme ... ID54757113


Image

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 8:10 am
by Carel-Chris
Ek het onlangs by convoylights gekoop.
Baie lekker, jy kies jou body, controller, led en battery.

Het self die L21B gekoop.

Baie billik geprys en werk fantasties

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 9:45 am
by Philip J
Geno wrote: Wed Aug 06, 2025 7:56 am Koop een van dei Magneto Extreme ligte vir baie goedkoper, dan het jy kleingeld oor ;)
Of koop vir jou en hom elkeen een!

https://www.takealot.com/magneto-xtreme ... ID54757113


Image
Jy gaan vêr soek vir beter "bekostigbare" lig.
Die battery hou ook verbasend lank as hy vol gelaai is.

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Wed Aug 06, 2025 9:58 am
by Malan123
+1 vir die Magneto

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Thu Aug 14, 2025 12:44 pm
by PITSMIT
dagse manne

ek gebruik die magneto enetjie al seker 7 jaar..... nog nooit batt issues of enige iets gehad nie

besondere batt lewe en lig

beveel hom 100% aan

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Sat Aug 16, 2025 2:04 pm
by Stephan86
Jammer vir die Hi-jack. Hoe verskil daai Magneto van die GamePro ligte.

Hul lyk identies op fotos

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Tue Aug 19, 2025 4:19 pm
by Freddie101
Ken nie die verskil. Gebruik egter die Gamepro Bubo al jare. Werk baie goed vir my. Inteendeel. Ek het nog een bygekoop want almal gebruik myne en nou is myne myne. Dink die lens dalk bietjie groter.

Groete

Re: Spotlight in die R1500.00 - R2000.00 range

Posted: Tue Aug 19, 2025 5:57 pm
by Christo
Kyk na die flits ook. Hy was saam op die jag en het baie lekker gewerk.

https://www.ultimatetorch.co.za/product ... ed-zoom-3/