Page 1 of 1

SOLD Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Mon Aug 04, 2025 4:19 pm
by Geno
Alle info in die fotos.Die geweer skiet soos hy lyk en is dit 'n lisensieer en geniet pakkie.
Whatsapp of bel my gerus indien jy 'n navraag het. 0825354100

Image

Image

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Mon Aug 04, 2025 9:19 pm
by Drenalinjunkie
Awesome pakket die!

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Tue Aug 05, 2025 3:23 pm
by roboman
Send photos of groups shot at 100m.
Is it worth 200k

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Mon Aug 18, 2025 6:51 am
by Geno
roboman wrote: Tue Aug 05, 2025 3:23 pm Send photos of groups shot at 100m.
Is it worth 200k
No, it's not worth R200k. It is worth R260k, so you're getting a bargain.
I only shot groups at 50m on paper to confirm zero. The rest was all on steel out to 400m
You are welcome to come try it at 100, 200, 300 or even 400m.

This was cold bore after 2 months of not shooting.

Image

And this was before the barrel was properly seasoned. It was shot 141 to 145.

Image

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Wed Aug 20, 2025 11:05 am
by Geno
Ek mag dalk val vir 'n goeie aanbod, so praat gerus met my.

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Thu Aug 21, 2025 8:08 am
by Wouter Roets
roboman wrote: Tue Aug 05, 2025 3:23 pm Send photos of groups shot at 100m.
Is it worth 200k
Nie eers my skoolhoof het so met my gepraat nie...

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Thu Aug 21, 2025 8:32 am
by Lategan1
Wouter Roets wrote: Thu Aug 21, 2025 8:08 am
roboman wrote: Tue Aug 05, 2025 3:23 pm Send photos of groups shot at 100m.
Is it worth 200k
Nie eers my skoolhoof het so met my gepraat nie...
Roboman staan seker vir robot?

Stomp ja.

Beste.

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Thu Aug 21, 2025 11:38 am
by BRNO (Pierre)
Wouter Roets wrote: Thu Aug 21, 2025 8:08 am
roboman wrote: Tue Aug 05, 2025 3:23 pm Send photos of groups shot at 100m.
Is it worth 200k
Nie eers my skoolhoof het so met my gepraat nie...
Dis dalk die groot probleem. Hyt te veel gepraat en te min gebl@ks@m ;)

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Sat Aug 23, 2025 4:28 pm
by roboman
Gentlemen
My apologies if my comment offended anyone.
It was a quick send as I was genuinely interested in how the rifle shoots. It was not a make i was familiar with.
No disrespect was intended.
I will be less abrupt in the future.
Again apologies

Re: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Thu Sep 18, 2025 12:16 pm
by Geno
Ek het die prys van die geweer aangepas sodat hy verkoop. Ek het nie vir die volgende paar jaar werk vir hom nie, so hy kan na die volgende huis gaan waar hy benut kan word tot sy volle potensiaal. By my gaan hy net 'n baie duur duifskieter wees😂 Voel vry om my te DM indien jy oor enigiets wat die deal aanbetref wil gesels.

Image

SOLD: Victrix Venus Pro .22 pakket te koop

Posted: Tue Sep 30, 2025 10:48 am
by Geno
Verkoop, dankie.