Bruno Model 2 Sneller opsies
Posted: Mon Aug 04, 2025 1:27 pm
Goeiemiddag.
Ek het n bruno model 2 wat redelik skiet.
Sneller egter baie hard. Ek het n klein stukkie van spring afgehaal maar nou is daar heelwat kreep.
Wat is my opsies wat nie die bank sal breek nie?