Page 1 of 1

300 h&h ammo of brass

Posted: Sun Aug 03, 2025 9:00 pm
by r1ch@rds
Naand manne ek is opsoek na 300 h&h ammo of brass asb as iemand kan help. Groete

Re: 300 h&h ammo of brass

Posted: Mon Aug 04, 2025 9:22 am
by vossie1
More, ek het Brass (Norma) en punte as jy soek.

Re: 300 h&h ammo of brass

Posted: Tue Aug 05, 2025 7:59 pm
by r1ch@rds
Asb Vossie praat met my 🤣. My nommer 08twee325een442. Stuur asb jou nommer dan chat ons op whatsapp asb. Groete Doug

Re: 300 h&h ammo of brass

Posted: Tue Aug 05, 2025 8:00 pm
by r1ch@rds
Asb Vossie praat met my 🤣. My nommer 08twee325een442. Stuur asb jou nommer dan chat ons op whatsapp asb. Groete Doug

Re: 300 h&h ammo of brass

Posted: Wed Aug 06, 2025 7:49 am
by vossie1
Sal gou vanaand vir jou details stuur van hoeveelhede.

Groete

Re: 300 h&h ammo of brass

Posted: Sun Aug 10, 2025 9:45 pm
by Rigby
Naand Vossie - kan ek asb in die tou staan indien daar enige brass oorbly?
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk