Page 1 of 1
Voere 270 WIN geweer R11000
Posted: Sun Aug 03, 2025 4:14 pm
by Ruhan
Verkoop namens ‘n vriend
Voere 270Win geweer met warne 30mm ringe.
Skroefdraad gesny vir silencer. Bedding job gedoen.
Prys R11000 of naaste aanbod.
Geweer is in Somerset Wes.
Re: Voere 270 WIN geweer R11000
Posted: Mon Apr 06, 2026 11:38 am
by Nightforce
More Ruhan
Voere-gewere in .270 Winchester
Is die geweer nog in die mark?
-Is dit die Model 2155/2165: Mauser 98-aksie,
Hoe lyk die loop - het jou vriend herlaai en hoeveel skote met die geweeer.
Stuur foto's asb.
Dankie
Hendrik
0768930523
Re: Voere 270 WIN geweer R11000
Posted: Mon Apr 06, 2026 11:38 am
by Nightforce
More Ruhan
Voere-gewere in .270 Winchester
Is die geweer nog in die mark?
-Is dit die Model 2155/2165: Mauser 98-aksie,
Hoe lyk die loop - het jou vriend herlaai en hoeveel skote met die geweeer.
Stuur foto's asb.
Dankie
Hendrik
0768930523