Page 1 of 1

2x Tikka Boyds At-One Nutmeg Kolwe

Posted: Wed Jul 30, 2025 2:05 pm
by Tiaan Vermeulen
Ek verkoop die volgende twee identiese kolwe namens my pa.
Die een wat tans op die geweer is, is nog in baie netjiese toestand – prys: R4 000.
Die nuwe, ongebruikte kolf is beskikbaar vir R5 000.

Beide kolwe is by my pa se huis in Melkbosstrand.
Kriek - 0️⃣8️⃣2️⃣ 8️⃣2️⃣6️⃣ 2️⃣2️⃣2️⃣3️⃣
Tiaan - 0️⃣8️⃣2️⃣ 8️⃣7️⃣8️⃣ 0️⃣0️⃣8️⃣6️⃣