Page 1 of 1
voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 12:18 pm
by blaser
Wat is die beste stoel wat ek kan kry vir springbok skiet
waar kan ek koop
dankie
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 1:05 pm
by Pvdw
Ek kry vir jou 'n nommer.
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 1:28 pm
by Toyrsi
Ek het een van Jakkalsboer sin.(Frans se Voor-sit stoel)
Baie lekker stoel
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 1:57 pm
by Toyrsi
Ek het een van Jakkalsboer sin.(Frans se Voor-sit stoel)
Baie lekker stoel
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 2:19 pm
by Martiens Bekker
Toyrsi wrote: Tue Jul 29, 2025 1:57 pm
Ek het een van Jakkalsboer sin.(Frans se Voor-sit stoel)
Baie lekker stoel
Beste in die geweste. Baie stabiel
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 2:51 pm
by Ratel
Ek het so twee jaar terug Caldwell se stoel hier op die forum gekoop. Baie tevrede en lekker om saam te dra as jy op n plek in die veld wil gaan sit
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 4:11 pm
by tau
@heinz maak voorsit stoele
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Tue Jul 29, 2025 4:18 pm
by tau
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Wed Jul 30, 2025 7:27 am
by Capt. Yoda
Ek vertsaan hy en so ander kerel is nou te besig met voerkraal bees bemark om met die tiepe goed te sukkel
Re: voorsit skiet stoel
Posted: Wed Jul 30, 2025 8:56 am
by Eight
Ek kan beaam, Frans se stoel werk uitstekend!