Page 1 of 1
Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Tue Jul 29, 2025 8:48 am
by henried
Ek oorweeg om na 'n dag/nag scope te kyk vir my 223.
Gedurende opleiding van jong jagters het ek geen manier tans om hulle view deur die scope te sien nie, ek voel dit kan baie help gedurende opleiding. Dit sal ook help gedurende die jag, as mens die skoot moet hersien.
Ons geniet dit ook om jakalse te skiet en daarom dat ek graag die nag funksie ook soek.
Skote is altyd onder 180m.
My budget laat my nie toe om die beste van die 2 wêrelde te koop nie.
Opsies:
Pard DS35 LRF Day/Night Vision
Pard NV007V2 Clip-on
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Tue Jul 29, 2025 11:48 am
by Lamtjop
DNT Zulus 3-12 of 5-20
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Tue Jul 29, 2025 11:50 am
by henried
Baie dankie.
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Sat Aug 09, 2025 9:00 pm
by Wingnut
Goeie naand,
Oorweeg ook gerus Akra se vision X.
Kontak my gerus vir info.
Groete Louis
082 342 5267
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Mon Aug 11, 2025 7:44 am
by henried
Bie dankie, maar die hoog bo my budget.
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Mon Aug 11, 2025 3:37 pm
by Jacques1988
Middag. As jy dalk belangstel het ek n ATN 4K 3-15 wat die laaste ruk stof op gaar, ek het hom n paar jaar terug by Geno nuut gekoop. Stuur n PM en ons gesels verder as jy belangstel. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Tue Nov 11, 2025 11:53 am
by henried
Ek het op die Pard NV007SP2 4K 850 Clip-on Night Vision besluit.
Redes:
- Opleiding is op meer as een geweer, .22Lr, 223,6.5, 30-06, so ek kan hom skuif na die gepaste geweer.
- Ons jag meeste van die tyd met die 6.5 of 30-06.
- Skote is nie verder as 200m.
As julle weet van plekke wat dalk 'n Black Friday special aan het, laat weet asb.
Tans kyk ek by die plekke:
- Karoo Oudoor
- Pro-Outdoor
- Futurame
Re: Budget-Friendly Day & Night Scopes with 4K Capability
Posted: Wed Nov 12, 2025 9:46 am
by henried
Dankie Geno en Bennie, wardeer.