Page 1 of 1

Puch Haflinger

Posted: Thu Jul 24, 2025 6:09 pm
by tripodmvr
Wie ken hierdie voertuig?

https://youtu.be/sWRXYCJutQ4

Re: Puch Haflinger

Posted: Thu Jul 24, 2025 9:07 pm
by Giepie
Ek het al een gesien, saam op 'n 4x4 dag gewees. Nie vinnig nie, maar klim waar ander nie meer kan nie. ;D

Re: Puch Haflinger

Posted: Fri Jul 25, 2025 8:33 am
by Dawie Malan
Ek het 'n paar maal in een gery. Hy rev hoog maar ry orals. Was ontwikkel vir die weermag deur ek dink Daimler. Daar is nog 'n paar in Suid Afrika

Die nuwe side by sides het hulle vervang.

Re: Puch Haflinger

Posted: Fri Jul 25, 2025 9:24 am
by Zuku
Cheap Man's Unimog?

Re: Puch Haflinger

Posted: Sun Jul 27, 2025 8:22 am
by Apie
Dis basies amper ‘n mini Steyr Pinzgauer!

4 x 4 vermoë uit die boeke uit


Sent from my iPhone using Tapatalk