Page 1 of 1

Hulp op Kathu asb??

Posted: Tue Jul 22, 2025 3:15 pm
by Pvdw
Manne ek wil 'n agterste bumper vir my bakkie koop en daar is 1 op Kathu.

Is hier iemand wat vir my asb. kan gaan loer om te bevestig dat die bumper wel bestaan?

Enige hulp sal wardeer word.

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Tue Jul 22, 2025 3:34 pm
by swakop_toe
Wees maar versigtig.
Klink soos die man wat Prado bashplates op Loeriesfontein adverteer het.
Toe ek aanbied om self te gaan haal, nie sy koerier opsie te gebruik nie, verdwyn die man.

Indien jy ook op die SA4x4 Community forum is, daar is 'n lid gename "Grips" wat in Kathu bly.
Ek is seker hy sal help.

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Tue Jul 22, 2025 4:26 pm
by KalahariKlong
Pvdw ek kan vir jou loer. Dalk ken ek ook die man.
Jy kan my kontak op 0ses2nege.8sewe98drie2

Groete

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Tue Jul 22, 2025 4:49 pm
by Capt. Yoda
Alles wat jy deesdae wil koop is of in Kathu, Kuruman of Vryburg
Voel vir my daar het n klomp manne wat nie lekker Engels kan praat nie daai wereld ontdek

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Tue Jul 22, 2025 4:51 pm
by Louisdewet
Capt. Yoda wrote:Alles wat jy deesdae wil koop is of in Kathu, Kuruman of Vryburg
Voel vir my daar het n klomp manne wat nie lekker Engels kan praat nie daai wereld ontdek
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Wed Jul 23, 2025 6:38 am
by Toyrsi
Pvdw wrote: Tue Jul 22, 2025 3:15 pm Manne ek wil 'n agterste bumper vir my bakkie koop en daar is 1 op Kathu.

Is hier iemand wat vir my asb. kan gaan loer om te bevestig dat die bumper wel bestaan?

Enige hulp sal wardeer word.
More PvDw.
Jy kan my ook kontak.
nul71 36een 4 2 8een
Groete
Jacques

Re: Hulp op Kathu asb??

Posted: Wed Jul 23, 2025 6:43 am

Posted: Wed Jul 23, 2025 7:45 pm
by Pvdw
Ai manne dankie vir jul bereidheid om te help. Ek het egter reeds vandag uitgewerk dat die 'n scam is. Weereens dankie vir jul aanbod.