Phantom X Chassis Tikka T3 Prys VERKOOP
Posted: Fri Jul 18, 2025 10:43 am
Goeie dag almal
Ek het die bogenoemde chassis in die mark. Chassis is bietjie te swaar vir my seun en gaan weer die oorspronklike Super Varmint kolf terug sit. Het letterlik net die geweer ingeskiet met die chassis so hy is so te sĂȘ splinternuut. Kom saam n MDT Elite Grip wat R2500 kos op sy eie. Ek sal die koerierkostes op my vat. R10000
Lekker naweek.
Adriaan Ritchie
0784594828