Page 1 of 1

Kestrel 5700 ballistics

Posted: Thu Jul 17, 2025 9:47 pm
by Sakkie Rust
Hallo Forum
Het n Kestrel 5700 met die ballistics en Link wat te koop is , ekt hom net 2 keer gebruik op die Fklas baan en nooit weer nie , hy le maar net in die herlaai kamer . Daar is ook n rotation vane wat saam met die kestrel kom . Die kestrel is soos nuut !
Ek soek R13 000
0824740153
Groete Sakkie

Re: Kestrel 5700 ballistics

Posted: Tue Jul 22, 2025 8:39 pm
by Sakkie Rust
Prys aangepas!