Jag saam my tjommie
Posted: Mon Jul 14, 2025 11:24 am
Ek en my seun (beste tjommie) kon laasweek so paar dae in Dwaalboom en Koedoeskop spandeer.
Die jag by Eduard was weereens baie lekker, al kon ek nie n Eland kry nie.
Maar gelukkig kon my seun twee rooibokke skiet. Daarna het ons Koedoeskop toe gegaan om so bietjie te jag in die koringlande, die vlakkies maak baie skade.
Bly maar altyd lekker om saam tyd in die veld te spandeer.