Page 1 of 1
Garbs gun shop
Posted: Tue Jul 08, 2025 5:55 pm
by Sakkie Rust
Hi Forum
Enige iemand al besigheid gedoen met GARBS gun shop Jhb?
Groete
Re: Garbs gun shop
Posted: Wed Jul 09, 2025 9:00 am
by RUPERT
Ek het nog net self in na di winkel gegaan om te koop.
Stel jouself gerus dat hulle al vir baie jare bestaan en onder korreksie in dieselfde winkel is
Re: Garbs gun shop
Posted: Wed Jul 09, 2025 10:50 am
by Bigfoot
Garbs is owned by Henk, been there for 25+ years, situated in Rosettenville, JHB South, however not the best of locations.
Re: Garbs gun shop
Posted: Wed Jul 09, 2025 10:54 am
by Bigfoot
Garbs is owned by Henk, been there for 25+ years, situated in Rosettenville, JHB South, however not the best of locations.
Re: Garbs gun shop
Posted: Wed Jul 09, 2025 11:31 am
by Sakkie Rust
Dankie manne
Was ongelukkig te laat , daar was n .22 wat ek Baie graag sou wou koop maar omdat ek in die Kaap sit kon ek nie vinnig genoeg n deal vas maak nie .