Page 1 of 1

Wildebees Broadheads

Posted: Tue Jul 08, 2025 2:23 pm
by Ben Remington
Goeie dag...

Wil net hoor is daar dalk van julle wat al met hierdie Bh"s gejag het van Wildebees. Heelwat goedkoper as die ander BH"s.

Groetnis

Re: Wildebees Broadheads

Posted: Tue Jul 08, 2025 4:03 pm
by cloots49
Hi Ben

Ek sou versigtig wees, ek sou myself af vra hoekom is hulle soveel goedkoper. Ek weet wel daar het n klomp copies uit China wat ouens verkoop veral van die rage broadheads. Hierdie lyk soos n copy van die rage hypodermic. Ek se nie dat nie dat die is nie , en ek het nog nie self hul gesien of getoets nie maar is paar rand minder regtig n kwesbok werd agv die broadhead se lemme wat breek of nie oop maak nie ?
Dis maar my 2c

Groete

Re: Wildebees Broadheads

Posted: Tue Jul 08, 2025 4:58 pm
by Ben Remington
cloots49,

Baie dankie vir jou opinie ...ek stem saam met jou.

Groetnis

Re: Wildebees Broadheads

Posted: Tue Jul 08, 2025 8:16 pm
by Geno
Dis verseker 'n chinese Rage copy.
Koop eerder die regte ding by 'n erkende boogwinkel. My winkel van keuse is Archers Edge. Vince en Redge daar sal jou baie mooi help!

Re: Wildebees Broadheads

Posted: Wed Jul 09, 2025 11:53 am
by Ben Remington
Hallo G..

Ek stem 100% saam met jou ook. ;D ;D

Groetnis