Page 1 of 1

Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:20 am
by PRIVATE RYAN
Geweer is oorpronklik gebou deur Jurie Majoor
Geweer is oorgedoen deur oom Steve Fourie met 'n graad 5 okkerneut hout kolf
50 Skote in totaal, met 5 skote na die herbou
Recknagel mounts
Melville and Moon sak
40 Rondtes ammo

R 95K

Praat met Pieter nul 82 301 35 dubbel 3
Ek sal "vouch" vir Pieter as 'n ou wat mooi na sy goed kyk en van mooi goed hou.

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:23 am
by PRIVATE RYAN
Nog 'n paar fotos

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:26 am
by PRIVATE RYAN
Laaste enetjie

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:28 am
by PRIVATE RYAN
Laaste enetjie
ffa4ed60-6aff-4ca7-bf30-73465a1244a0.JPG

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:46 am
by J le Roux
Kan ons 'n foto wat die hele geweer wys sien asb Pvt?

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 11:51 am
by PRIVATE RYAN
Ek is seker Pieter kan vir jou 'n video WhatsApp ook.

Hy is in Pretoria.

Re: Jurie Majoor .416 Rigby met Leupold VX3 1.5-5x20mm

Posted: Tue Jul 08, 2025 1:12 pm
by Mellies
Liewe aarde dit is mooi!!!

Met n vleisie…