Page 1 of 1

Oryx Chassis vir Howa K/A en Howa hogue

Posted: Mon Jul 07, 2025 3:45 pm
by 264 Win Mag
Ek het 'n Oryx chassis vir 'n Howa Kort Aksie te koop vir R6500 sonder 'n magesyn. Die chassis is in 'n goeie toestsand en is huidiglik op my .223 maar ek soek 'n glasvesel kolf wat lighter is meer veelsydig is vir jag. Ek sal later fotos opsit.

Ek het 'n AIM chassis vir 'n Howa K/A wat ek ook sal oorweeg om te verkoop vir R5,500

Howa Hogue vir std barrel Howa kort aksie. Was nog nooit op 'n geweer nie - R600

Kontak my op 08drie 95drie 7drie57

Re: Oryx Chassis vir Howa K/A en Howa hogue

Posted: Mon Jul 07, 2025 8:33 pm
by 264 Win Mag
Oryx R5,500

Re: Oryx Chassis vir Howa K/A en Howa hogue

Posted: Wed Jul 09, 2025 1:12 pm
by 264 Win Mag
Oryx is verkoop