Sako S20 in 6.5prc te koop vir R40k
Posted: Wed Jul 02, 2025 6:44 am
Goeie more almal.
Ek het die volgende wapen te koop:
Sako S20 in 6.5prc
Kom saam met: 20moa picatinny rail,
Warrior silencer met 'n comp muzzle brake,
Picatinny rail voor op die kolf vir 'n bipod,
Die geweer het nou maar 80 skote geskiet.
Daar is geen S20s in die mark nie, en soos ek verstaan sal die volgende besending eers volgende jaar Augustus hier wees.
Ek soek graag R40 000 vir alles, maar ons kan gesels.
My nommer is 08 Twee 49 Agt 99 Twee Twee