Page 1 of 1

Sako te koop

Posted: Tue Jul 01, 2025 12:08 pm
by Leon Crous
Goeie dag manne,
Goeie vriend van my het die volgende geweertjie te koop:
Sako L579 aksie in 243 Win
Musgrave loop
Ge-ceracote
Muzzle thread gesny
Silencer ingesluit
Geweertjie skiet nog baie mooi.

Teleskoop en Sling uitgesluit

Prys: R16 000 onderhandelbaar

Pragtige geweer!!
Ook great "doner" aksie....

Let wel: Regterhandse aksie met Linkerhandse kolf.

Kan my kontak en ek kan julle aanmekaar sit...
Leon - 0828214724

Geno sal foto's plaas. (Dankie Geno!)

Re: Sako te koop

Posted: Tue Jul 01, 2025 4:01 pm
by Geno
Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: Sako te koop

Posted: Mon Jul 14, 2025 2:45 pm
by Leon Crous
Bump.... maak 'n offer.

Re: Sako te koop

Posted: Tue Aug 05, 2025 2:40 pm
by Leon Crous
Price drop na R16 000 onco..

Re: Sako te koop

Posted: Wed Aug 06, 2025 1:50 pm
by Eduard Venter
Waar is die geweer?

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Sako te koop

Posted: Fri Aug 08, 2025 3:38 pm
by Leon Crous
Graaff-Reinette

Re: Sako te koop

Posted: Sun Nov 09, 2025 11:35 am
by janbal
Is die 243 nog beskikbaar?

Re: Sako te koop

Posted: Tue Nov 11, 2025 9:12 pm
by Leon Crous
Vir eers onttrek....jammer.