Page 1 of 1

Tikka T3 Sporter met Sintetiese kolf

Posted: Mon Jun 30, 2025 7:34 pm
by snymanabrie
Te Koop:

260 Rem Tikka T3 Sporter met sintetiese kolf
20" Dik Loop
300 Skote deur die loop
Skiet Lapua 123gr Scenar teen 2905FPS
Sal fotos van groepe stuur.
Skroefdraai is gesny 18/1 vanaf fabriek
20 MOA picatinny rail op vanaf Fabriek

R23000.00 Ohb.

Ander toebehore ook beskikbaar.

Abrie Snyman
060 970 4491