Page 1 of 1

Bosvark jag

Posted: Wed Jan 20, 2010 11:28 am
by Shindzela (Pierre)
Kan iemand my GROOT asseblief help!?
Ek is opsoek na n geleentheid om n bosvark of twee to gaan jag. Verkieslik in die Waterberg of in Mpumalanga. Ek sal betaal ook as ek ek moet (solank dit nie n arm of twee kos nie).

Re: Bosvark jag

Posted: Sun Feb 07, 2010 6:47 pm
by Nico Harris
jou beste bet is The box H. hy adverteer in al die  magnums. sy nr is 0723729065 en sy naam is hilton sanders. ek jag self-maar het n paar manne klaar op geline (gerhard ek het nie van jou vergeet nie!!) die baits loop net stadig met al die kos wat beskikbaar is met al die reen. as my situasie verander sal ek laat weet. 

groete

nico harris

Re: Bosvark jag

Posted: Sun Feb 07, 2010 7:15 pm
by Gerhard
Harris30-06 wrote: jou beste bet is The box H. hy adverteer in al die  magnums. sy nr is 0723729065 en sy naam is hilton sanders. ek jag self-maar het n paar manne klaar op geline (gerhard ek het nie van jou vergeet nie!!) die baits loop net stadig met al die kos wat beskikbaar is met al die reen. as my situasie verander sal ek laat weet. 

groete

nico harris
Nico,

Moenie stress nie ek weet. Dis nie beste tyd nou om hulle op voer vas te hou nie.

Ek is die naweek oop as jy lus is om bobejane rond te jaag  ;)

Ek het baie van Hilton en bosvarke gehoor...

Het hy nie die bosvark dvd gemaak nie?

Re: Bosvark jag

Posted: Sun Feb 07, 2010 8:35 pm
by Nico Harris
hy het gehelp. dit was hy en clive curtis. een van my vriende het by hilton gewerk en hy se dat daar was n hoofstuk oor honde vir die dvd maar vir een of ander rede kon hulle hom nie op sit nie. ek is vrydag en saterdag tot middag ete oop as jy wil kom gerhard!

Re: Bosvark jag

Posted: Mon Feb 08, 2010 7:43 am
by Gerhard
ek bevestig met jou later in die week.  ;)