Page 1 of 1

303 Pay it Forward

Posted: Thu Jun 26, 2025 12:01 pm
by Stef1274
Hi almal,

Ek het 'n .303 British met 'n teleskoop wat 'n huis kort. Hy het 'n sporterised weergawe van die oorspronklike kolf op, 'n leerband, 4x ouer teleskoop en 'n leer sak. Ek sal met graagte foto's hier bysit as iemand sou belangstel.

Die geweer is in Centurion, en ek sal verkies dat dit hier by 'n geweerwinkel ingehandig word tydens hangende lisensieaansoek. Ek sou ook verkies dat dit na iemand toe gaan wat regtig 'n behoefte het, sover moontlik.

Dankie

Re: 303 Pay it Forward

Posted: Thu Jun 26, 2025 8:14 pm
by Zuku
WOW, werklik n fantastiese PIF.

Mag die wapen die nuwe eienaar n ware jagter maak.

Re: 303 Pay it Forward

Posted: Thu Jun 26, 2025 8:51 pm
by Lapua
Baie mooi gebaar.👍