Page 1 of 1

VERKOOP

Posted: Sun Jun 22, 2025 10:15 pm
by Jaco v Zyl
6.5Cm weet nie presies hoeveel skote nie, skat rondom 2300.Geweer skiet uitets akkuraat
Mcmillan A5 heavy sniper fill
Barnard p aksie
Trueflight 28” loop
Het superliga en lr geskiet ma kry nie meer tyd vir dit.
Teleskoop en ringe uitgesluit.
R40K
Geweer word by my handelaar ingeboek.
Jaco 08drie273nege175