Page 1 of 1

Sako 90 375 h&h te koop R47000

Posted: Fri Jun 20, 2025 9:19 am
by V-Bull
Sako 90 te koop.
60 skote deur die loop
Sluit in 50 once fired norma brass
Geweer is gepillar bed

Sluit nie scope in nie

Kontak my op WA
0790790309
Image



Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sako 90 375 h&h te koop R47000

Posted: Fri Jun 20, 2025 9:44 am
by Jaco vdW
Dis 'n mooi roer.
Vertel ons bietjie meer van hom.
Looplengte
Push feed of controlled feed?
Magasyn kapasiteit
Gewig van die geweer

Re: Sako 90 375 h&h te koop R47000

Posted: Fri Jun 20, 2025 10:09 am
by V-Bull
Dankie meneer

Loop lengte is 24.5
Gewig is 3.6kg
Magasyn 4 + 1


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sako 90 375 h&h te koop R47000

Posted: Fri Jun 20, 2025 11:00 am
by Capt. Yoda
3 Lug Push Feed