Page 1 of 1

Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Tue Jun 17, 2025 7:45 pm
by Jackalsniper
Naand Manne Adverteer namens n vriend
Marlin X7 Sintetiese kolf Kort Aksie. klein krakie bo op sy cheek piece. Verder netjies met staal pillars. R1500
Terminator silencer .308 13x1 thread R1200
Numenor Reflex .223 Silencer R2500
Praat met my
Groete

Re: Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Mon Jun 23, 2025 5:10 pm
by Jackalsniper
Stampie. Terminator lyk soos 13x1mm thread

Re: Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Sat Jul 19, 2025 7:47 pm
by Jackalsniper
Stampie

Re: Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Sun Jul 20, 2025 7:11 pm
by LouisR
Naand wat is die thread van die Numeron en hoeveel skote +-?
Groete
Louis

Re: Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Sun Jul 27, 2025 2:11 pm
by Jackalsniper
Skuus Louis sien nou eers. Minder as 200 skote en 13x1mm thread.
Groete

Re: Marlin X7 Kolf + Knaldempers

Posted: Sat Jan 31, 2026 10:10 am
by Jackalsniper
Terminator is Verkoop.
Numenor vir .223 en kolf nog beskikbaar.