Page 1 of 1

ZEISS V8 1.1-8x30M en mounts te koop - PRYS VERLAAG

Posted: Tue Jun 17, 2025 5:57 pm
by Ruhan
Verkoop namens ‘n vriend.

ZEISS V8 1.1-8x30M scope te koop.
Rail mount. Scope sluit Recknagel weaver-to-rail conversion mounts in. Pakkies is nog geseël. Scope nog nie gemount nie.

Rede vir verkoop is dat hy nie die scope benut het waarvoor hy oorspronklik gekoop het nie.

Prys WAS R33000. NOU R29000 insluitend mounts. Posgeld vir koper.

Re: ZEISS V8 1.1-8x30M te koop

Posted: Tue Jun 17, 2025 6:00 pm
by Ruhan
Hier is paar fotos