Page 1 of 1

HOWA BARRELD ACTION 243

Posted: Mon Jun 16, 2025 9:41 pm
by SHARKY
Ek het hierdie Howa Barreld Action met Light Palma 1:8 Twist Loop. Loop is 29” Lank met 710 x Skote Deur! Daar is n 35 Moa Picatinny Rail op en Loop Thread is 1:16. Sneller is baie Lig. Image
Eks in Middelburg Mpumalanga. Posgeld vir Koper se Rek! Kontak - 0784663980. Prys = R16500.00.

Image
Image
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk