BARRELED ACTION HOWA 22-250 MET 1:8 TWIST LOOP
Posted: Mon Jun 16, 2025 9:12 pm
Ek het hierdie Howa 22-250 te koop!! Loop is Straight Taper 28”Lank en n 1:8 Twist! Geweer het 320 x Skote deur die Loop! Het 35MOA Picatinny Rail en 1:18 Thread! Sneller is ook Baie Lig! 
Eks in Middelburg Mpumalanga. Kontak - 0784663980. Prys = R16500.00.



Sent from my iPhone using Tapatalk

Eks in Middelburg Mpumalanga. Kontak - 0784663980. Prys = R16500.00.




Sent from my iPhone using Tapatalk
Die H4831sc Kruit is ook seker nie idiale Kruit nie maar Ek het al My gewere met dit geskiet om al die verskillende Kruite uit te skakel.