Page 1 of 1
Sako Carbon Wolf kolf
Posted: Fri Jun 13, 2025 4:01 pm
by sixdays
Middag manne
Weet een van julle dalk of bogenoemde kolf op n Sako 85 Stainless varmint sal pas?
Ek sien die 2 se loop diktes verskil maar kan nerens info kry oor hoe groot die gleuf vir die loop in die Carbon wolf kolf is nie.
Dankie
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Re: Sako Carbon Wolf kolf
Posted: Fri Jun 13, 2025 6:53 pm
by Andre308
sixdays wrote: Fri Jun 13, 2025 4:01 pm
Middag manne
Weet een van julle dalk of bogenoemde kolf op n Sako 85 Stainless varmint sal pas?
Ek sien die 2 se loop diktes verskil maar kan nerens info kry oor hoe groot die gleuf vir die loop in die Carbon wolf kolf is nie.
Dankie
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Dit lyk soms of jou loop nie in die gleuf gaan pas nie, maar dan is mens verbaas

Re: Sako Carbon Wolf kolf
Posted: Fri Jun 13, 2025 7:00 pm
by sixdays
Andre308 wrote:sixdays wrote: Fri Jun 13, 2025 4:01 pm
Middag manne
Weet een van julle dalk of bogenoemde kolf op n Sako 85 Stainless varmint sal pas?
Ek sien die 2 se loop diktes verskil maar kan nerens info kry oor hoe groot die gleuf vir die loop in die Carbon wolf kolf is nie.
Dankie
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Dit lyk soms of jou loop nie in die gleuf gaan pas nie, maar dan is mens verbaas

Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Re: Sako Carbon Wolf kolf
Posted: Fri Jun 13, 2025 7:54 pm
by Bern