Te koop: Burris Fullfield E1 6.5-20x50
Posted: Fri Jun 06, 2025 4:51 pm
Burris Fullfield E1 6.5-20x50
Ballistic Plex E1 MV kruishaar.
1” buis.
https://www.burrisoptics.com/riflescope ... 65-20x50mm
https://www.habitatafrica.co.za/product ... v-reticle/
Die boks is oopgemaak, maar die teleskoop is nooit monteer nie. Ek het die geweer verkoop waarop ek die teleskoop wou monteer.
R6500
Bloemfontein.
Posgeld vir koper.