Page 1 of 1
Theoben Rapid MKII .22
Posted: Fri Jun 06, 2025 10:21 am
by JCW
Uitstekende toestand. Skiet one hole op 40m met JSBs. Kom met quickfill. Scope nie ingesluit nie. NUL 8 2 9009 Tripple 2. R18000

Sent from my SM-S918B using Tapatalk
Re: Theoben Rapid MKII .22
Posted: Fri Jun 06, 2025 10:30 am
by Capt. Yoda
Ek kan nie onthou nie maar die bolt handle kan nie van links na regs skuif nie of kan hy?
Re: Theoben Rapid MKII .22
Posted: Fri Jun 06, 2025 10:50 am
by JCW
Capt. Yoda wrote:Ek kan nie onthou nie maar die bolt handle kan nie van links na regs skuif nie of kan hy?
Jislaaik nou vra jy my vas maar ek dink jys reg. Ek confirm sondagaand as ek terug tuis is.
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
Re: Theoben Rapid MKII .22
Posted: Wed Oct 01, 2025 12:57 pm
by JCW
Price drop R14000
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
Re: Theoben Rapid MKII .22
Posted: Wed Feb 11, 2026 12:00 pm
by JCW
Prys drop na R12k
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: Theoben Rapid MKII .22
Posted: Wed Feb 11, 2026 12:08 pm
by Capt. Yoda
Jis dalk moet ek weer bq links skiet, wat n lekker yster