Page 1 of 1

Wilds pryse

Posted: Tue Jun 03, 2025 12:53 pm
by Rasmus
Goeie dag

EK het probeer soek maar kon nie eintlik iets kry nie.

Deel asb pryse as julle het vir die volgende wild, dit sal vir jag wees. Manlik en vroulik nie trofee

Elande

Swartwildebeeste R 4000

Springbokke R 1250 -2500

Sebras

Rooihartebeeste R 7000

Gemsbokke

Byvoorbaat dankie

Re: Wilds pryse

Posted: Tue Jun 03, 2025 1:21 pm
by Lategan1
Springbok vleisbokke R57.50/kg sonder afslagfooi, sonder BTW. Karkas met slegs vel aan.

Beste.

Re: Wilds pryse

Posted: Tue Jun 03, 2025 3:49 pm
by Klein Chris
Pryse wat ek al gesien het
Swart wildebeest rondom R4000
Springbok R1500 na R2400
Rooihartebeest R7000

Re: Wilds pryse

Posted: Tue Jun 03, 2025 5:30 pm
by Giepie
Waar is daardie swartwildebeeste?

Re: Wilds pryse

Posted: Tue Jun 03, 2025 7:11 pm
by Klein Chris
Heidelberg omgewing

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 12:01 pm
by win270
Dalk moet ons AI begin inspan om beste pryse te identifiseer. ;)

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 12:55 pm
by AndreVal
Ek het nou R55/kg betaal vir SWB, karkas gewig.
Rooiharte R8500
Gemme R7000
Die was in Carletonville

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 1:42 pm
by Rasmus
BAie dankie manne.

Lyk my die 300+ manne wat geloer het soek ook pryse....

Andre wat het daai SWB uitgeslag tussen 70 en 90Kg?

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 2:18 pm
by Capt. Yoda
.

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 2:41 pm
by RyC
Capt. Yoda wrote: Wed Jun 04, 2025 2:18 pm.
Waar is die pryse vandaan??

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 2:54 pm
by Speen
Jag pryse:
Springbok Manlik
Penkop R1250
Volwasse R1600

Blesbok
Vroulik R2400
Manlik R2600

Rooibok -Manlik
Knypkop
R2500
Volwasse R3200

Rooihartbees Manlik
R5200

Swartwildebees - Manlik
R3800


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 4:13 pm
by Capt. Yoda
RyC wrote: Wed Jun 04, 2025 2:41 pm
Capt. Yoda wrote: Wed Jun 04, 2025 2:18 pm.
Waar is die pryse vandaan??
https://cgocoutfitters.com/

Maar jy gaan n paar jaar voor die tyd moet boek, manne jag 300 dae n jaar op daai stuk “plaas” en hulle is vol vol, is wel n ongelooflike jag plaas

Tiepe SWB wat jy daar skiet as jy bq jou tyd vat en daar is koedoes en varke om elke draai

Re: Wilds pryse

Posted: Wed Jun 04, 2025 4:49 pm
by AndreVal
Rasmus wrote: Wed Jun 04, 2025 1:42 pm BAie dankie manne.

Lyk my die 300+ manne wat geloer het soek ook pryse....

Andre wat het daai SWB uitgeslag tussen 70 en 90Kg?
Bul geskiet wat 82kg uitgeslag het en dan 'n koei wat 56kg was