Page 1 of 2

Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Mon Jun 02, 2025 6:04 pm
by Ds J
.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 6:22 am
by Ratel
Somchem was altyd bekostigbaar maar dis deesdae duurder as sommige ingevoerde dryfmiddel.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 7:50 am
by J le Roux
Dit is duur ja, maar steeds goedkoper as IMR 4350 R1439 en H4350 R1849 by die winkel waar ek nie wil koop nie.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 9:03 am
by Riaan Kriel
Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 9:20 am
by Hannes H
Riaan Kriel wrote: Tue Jun 03, 2025 9:03 am Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?
Blykbaar einde Junie volgens hulle agent.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 9:22 am
by Riaan Kriel
Hannes H wrote: Tue Jun 03, 2025 9:20 am
Riaan Kriel wrote: Tue Jun 03, 2025 9:03 am Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?
Blykbaar einde Junie volgens hulle agent.
Dankie Hannes.. dit is goeie nuus

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 12:30 pm
by Ratel
Ja S321 en S221 sal gaaf wees om weer te kry.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Jun 03, 2025 1:03 pm
by Frederik
S321 was nou die dag op die rakke gewees in PTA natuurlik vinnig uitverkoop.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 17, 2025 9:55 pm
by Hannes H
Nuutste is dat S321 einde van die maand beskikbaar sal wees. Ek kon gister “pre-order” deur Patriot Outdoors.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 24, 2025 10:40 am
by Louis Kriel
Teen daai pryse, gaan ek nie weer terug Somchem toe nie!

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 24, 2025 11:13 am
by Ratel
Louis Kriel wrote: Thu Jul 24, 2025 10:40 am Teen daai pryse, gaan ek nie weer terug Somchem toe nie!
Ek stem saam. Is klaar gewoond aan ingevoerde dryfmiddel. En meestal teen 'n beter prys.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 24, 2025 6:32 pm
by Andre308
Julle het duidelik nognie die nuwe Hodgdon se pryse gesien nie. Die een groot winkel het H4350 teen R1800 per blik op special. H4831SC is ook daai prys

Lyk my Vihtavouri is nog R1200/R1300 per blik rond, maar die ander kruite is duur.

Hier is n paar manne wat binnekort weer gaan lus raak vir S365.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 24, 2025 7:44 pm
by Lategan1
@andre, ek het dit ook so!

Beste.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Jul 24, 2025 7:50 pm
by Ratel
Andre308 wrote: Thu Jul 24, 2025 6:32 pm Julle het duidelik nognie die nuwe Hodgdon se pryse gesien nie. Die een groot winkel het H4350 teen R1800 per blik op special. H4831SC is ook daai prys

Lyk my Vihtavouri is nog R1200/R1300 per blik rond, maar die ander kruite is duur.

Hier is n paar manne wat binnekort weer gaan lus raak vir S365.
Blieksim dis rof. Deesdae moet mens rondshop vir kruit asof jy n nuwe geweer koop.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Fri Jul 25, 2025 7:21 am
by Capt. Yoda
Hodgon kruit is al jare baie duurder as VV ons het dit nog net nie gesien hier nie

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Aug 26, 2025 8:03 am
by Ds J
Aanbiedings:

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Fri Sep 12, 2025 12:52 pm
by Ds J
BSA .22 pomp-aksie

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Sep 18, 2025 11:44 am
by Ds J
.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Sep 18, 2025 12:06 pm
by Ratel
Daai Tikkas se pryse is mooi.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Sep 18, 2025 5:26 pm
by snakker
Ds J wrote:
IMG-20250916-WA0028.jpg
IMG-20250918-WA0039.jpg
Sit bietjie pryse op vir die Tikkas asb, laat ons nie almal die winkel hoef te bel nie. Dankie by voorbaat

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Sep 23, 2025 3:03 pm
by Ds J
Somchem B12.7 kruit beskikbaar:

R850 per blik (ou prys ;) )

Slegs 7 blikke beskikbaar.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Tue Oct 21, 2025 8:57 am
by Ds J
Somchem B12.7 kruit ook nog beskikbaar: R850/blik

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Wed Nov 12, 2025 10:48 pm
by Ds J
.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Thu Nov 13, 2025 2:27 pm
by Ds J
.

Re: Molopo Wapens: aanbiedings

Posted: Fri Jan 23, 2026 10:34 am
by Ds J
.