Page 1 of 1
GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 11:08 am
by Johann Marais
Goeie middag,
Is daar iemand wat `n GRT Peregrine Bullet file het?
Ek sien net die QL file.
Ek sal julle hulp hoog op die prys stel.
Groete
Johann
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 11:49 am
by heywillie
Sien jy glad nie Peregrine punte op GRT nie ?
Jy kan die QL file altyd op GRT import, ek het dit met Rudi se SBC punte gedoen.
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 3:26 pm
by Stukkies
heywillie wrote: Mon Jun 02, 2025 11:49 am
Sien jy glad nie Peregrine punte op GRT nie ?
Jy kan die QL file altyd op GRT import, ek het dit met Rudi se SBC punte gedoen.
Hi ek sal graag wil weet hoe het jy die SBC punte in GRT gelaai, dit sal my nogal baie help.
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 3:56 pm
by Johann Marais
Heywillie,
Baie dankie. Ek sien 3 punte in 6mm en nie een van hulle is die 81gr Range Master nie.
Daarom dat ek die info vra.
Groetnis
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 6:26 pm
by tripodmvr
Gebruik die VLR-4 en pas net die gewig aan. Behoort te werk.
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Mon Jun 02, 2025 7:40 pm
by heywillie
tripodmvr wrote: Mon Jun 02, 2025 6:26 pm
Gebruik die VLR-4 en pas net die gewig aan. Behoort te werk.
Die Rangemaster is heel anders as die VLR4 oom.
Ek dink die beste sal wees om vir Peregrine te kontak en vra vir die file vir die Rangemasters.
Sou dit in QL formaat wees, kan mens dit net in GRT intrek.
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Tue Jun 03, 2025 7:30 pm
by Johann Marais
Baie dankie vir julle hulp.
Re: GRT Peregrine Bullet file
Posted: Wed Jun 04, 2025 5:56 pm
by tripodmvr
".243, 81gr, Peregrine Rangemaster","81","1.13","5.409","6.17","3.1","G7","2",".243",".224",".224","","","","","","","","","","37.9"