Page 1 of 1

Warrior muzzle devices

Posted: Mon May 26, 2025 9:06 pm
by LouisC
Ek het n paar warrior goed wat net in my kas staan. Dalk kan iemand dit gebruik.

1. VERKOOP ARNOLD Warrior shorty silencer met brake voor.
M18x1 en M16x1 inserts(was op my 6.5creedmoor en 6 creedmoor.)
R1000(
2. Warrior medium reflex silencer
M16x1 (was op my 223)
R1000
3. VERKOOP RELOADER422 Warrior 4 port EC tuner brake, M16x1
Wonder of ek 20 skote deur hom geskiet het, was op my 6.5CRD
R1500

Posgeld vir die koper, ek kan vir jou courierguy.

Mooi loop


LouisCImage
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Warrior muzzle devices

Posted: Mon May 26, 2025 9:12 pm
by Arnold
Ek sal die shorty silencer vat asb

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Warrior muzzle devices

Posted: Mon May 26, 2025 11:24 pm
by Reloader422
Naand Louis

Ek sal graag die brake neem as hy nog beskikbaar is.

Groete
Pieter
073 188 7663

Sent from my SM-S926B using Tapatalk


Re: Warrior muzzle devices

Posted: Mon May 26, 2025 11:29 pm
by Reloader422
Naand Louis

Ek sal graag die brake neem as hy nog beskikbaar is.

Groete
Pieter
073 188 7663

Sent from my SM-S926B using Tapatalk


Re: Warrior muzzle devices

Posted: Mon Jun 02, 2025 3:04 pm
by Reloader422
Dankie Louis

Brake het netjies verpak hier by my aangekom.

Groete
Pieter

Sent from my SM-S926B using Tapatalk


Re: Warrior muzzle devices

Posted: Tue Jun 03, 2025 11:32 am
by Arnold
Baie dankie, ek het myne oor gekry ;)