Page 1 of 1

Winter opruiming

Posted: Sun May 25, 2025 5:06 pm
by shanenel
Middag manne.
Ek maak skoon in die kluis en herlaai kamer.
Alle courier koste vir koper se rekening.
Alle items in baie goeie kondisie of soos vermeld indien nie

22-250 die set Forster.Full length sizer met micrometer seater R2000

6x47 Redding full length bushing die R1000

6 mm remington herlaai matryse competition stel.R1500

6 mm Remington reamer met go gauge splinter nuut R1500

Teleskoop ringe
1.Trueworx 34 mm ring splinternuut R1500
2. Warn maxima 30 mm ringe high R1000
3. Warn maxima 30mm ringe medium R1000 sal net doodseker maak van hoogte.

Manne soos julle sien is hier n klomp goed.
Indien julle fotos soek kontak my via whattsapp dan stuur ek.Ek sukkel om die goed gelaai te kry die sein is maar verk.....k hier innie Boesmanland.
Ek sal later loer of daar nog goed is wat moet huis kry.
Shane
0725168286

Re: Winter opruiming

Posted: Sun May 25, 2025 9:05 pm
by J le Roux
Ek stel belang in die Prochrono asb. Fotos en bankdetails na O83455365I asb.

Re: Winter opruiming

Posted: Mon May 26, 2025 5:48 am
by hunter74
Môre
As Jean nie die Prochrono vat nie sal ek hom neem.
Jacques - o79 vyf 78 0655

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jun 11, 2025 5:35 am
by shanenel
Stampie met n prys aanpassing.

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jun 25, 2025 12:35 pm
by Victor_
Hi Shane

Ek stuur WA oor Wildgame!

Groete Victor

Sent from my SM-A556E using Tapatalk


Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jun 25, 2025 4:39 pm
by Armand Steenkamp
Is die Wildgame scope al verkoop? Sal hom neem as hy nog beskikbaar is

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jun 25, 2025 5:30 pm
by shanenel
Jammer Armand hy is vanmiddag weg

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jun 25, 2025 7:45 pm
by Armand Steenkamp
shanenel wrote: Wed Jun 25, 2025 5:30 pm Jammer Armand hy is vanmiddag weg
Dankie vir die laat weet.

Groete

Re: Winter opruiming

Posted: Tue Jul 29, 2025 4:21 pm
by shanenel
Stootjie

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jul 30, 2025 8:14 am
by Kaalvoetthysie
Hi Shane, ek sal die bullet molds oorvat. Ek kontak jou later telefonies.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Winter opruiming

Posted: Wed Jul 30, 2025 8:35 am
by shanenel
Regso Dankie

Re: Winter opruiming

Posted: Fri Aug 29, 2025 5:20 pm
by shanenel
Bump

Re: Winter opruiming

Posted: Sat Aug 30, 2025 8:04 pm
by LouisR
Naand Shane is die 30mm ringe steeds beskikbaar? Sal Medium of high nodig wees vir 50mm objektiewe lens geweer is Mossberg Patriot? Groete Louis

Re: Winter opruiming

Posted: Sun Aug 31, 2025 5:21 am
by shanenel
More Louis Dit sal afhang van jou loop profiel.Maar al my gewere het medium ringe op.

Re: Winter opruiming

Posted: Sun Aug 31, 2025 6:50 am
by LouisR
Dankie Shane, sal dan die medium neem as dit nog beskikbaar is asb. Stuur my asb jou bank besonderhede R60 Pudo sal seker reg wees na 084 sewe 34 45 nul 8.

Re: Winter opruiming

Posted: Sun Aug 31, 2025 4:46 pm
by shanenel
Ek stuur Louis dankie