RCBS 10-10 skaal - verkoop
Posted: Fri May 09, 2025 9:05 pm
Naand,
Ek het nog die skaal. Werk nog 100%, maar ek gebruik hom glad nie.
R1500 onderhandelbaar
Optel in Centurion of posgeld vir koper (sal hom mooi verpak)
Stuur n PM vir verdere reelings.
Dankie
Sent from my SM-A256E using Tapatalk