Archive/delete
Posted: Fri May 09, 2025 9:35 am
Hier het ek 'n ski suit, dit het my warm gehou as ek vir jakke moes wag, maar dis nou oor vir my. Dit is twee wat ek saam gebruik, en hulle loop saam vir R1100 en ek pudo dit op my koste. Dit is 'n size small, pas my soos 'n handskoen, ek is 171cm 78kg het my gepas toe ek 110kg geweeg het ook net bitjie styf om die middel gewees.
As jy maklik warm kry is die nie vir jou nie, die goue hou jou bene en lyf warm, hande en gesig vries maar nog.
Trek die een aan Dan die een PM of WA 08 vier 94 een 1 twee 37
As jy maklik warm kry is die nie vir jou nie, die goue hou jou bene en lyf warm, hande en gesig vries maar nog.
Trek die een aan Dan die een PM of WA 08 vier 94 een 1 twee 37