Kahles Wien ZF69 - 6x42 scope - Hoe stel mens hom in?
Posted: Thu Mar 01, 2012 12:48 pm
Dagse,
Ek het die scope by my swaertjie gekry, oorsee gestuur om gediens te word, ma sien nerens sien n plek om hom in te stel nie...
Hy het net hogte en wind verstellings wat ek sien.
Die doppies (Waar mens gewone scopes stel) is op 3 plekke vas geskroef, het dit een keer afgeskroef ma sien nie n plek om die scope dan in te stel nie...
Dit is n baie goeie scope, sy beeld is baie goed (beter as van die nuwe scopes van vandag) en het al baie goed met hom geskiet op my swaar se 308. Die scope was toe hy gekoop (baie lank terug) was nog in windhoek opgesit en ingestel (niemand weet hoe dit gedoen was nie) en nog nooit weer daarna an hom gekaren nie tot ek hom afgehaal van die 308 nie...
Het iemand raad asb om die scope in te stel?
Groete,
Petrie