Page 1 of 1
Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 12:53 pm
by JohanvB
Is daar iewers fout met Jarac gister nie
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 1:52 pm
by Capt. Yoda
Iets is nie lekker nie
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 4:57 pm
by DWB
Selle hier
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 5:22 pm
by Lategan1
Myne ook.
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 5:22 pm
by Mellies
Sukkel ook die laaste 48h.
Met n vleisie...
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Thu May 08, 2025 5:42 pm
by Ratel
Hier ook.
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Sat May 10, 2025 5:02 am
by win270
Vertel wat is die foutboodskap wat julle kry asook watter sagteware julle gebruik soos Windows weergawe op laptop, Internet browser, ens.
Indien reeds opgelos, wat was die probleem en hoe is dit opgelos?
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Sat May 10, 2025 8:40 am
by Capt. Yoda
Ons het almal ons Internet Explorer geupdate toe werk dit weer
Re: Toegang na Jaracal
Posted: Sat May 10, 2025 9:43 am
by JF123
f88eb2a1246b913ecbfc093087b8710e.jpg