Stainless steel braai
Posted: Wed May 07, 2025 9:47 am
Ek het n ''table top'' stainless steel braai wat ek wil verkoop.
Die braai werk lekker as jy n losstaande braai wil he wat jy nie wil inbou nie.
Die braai is so 2 jaar oud.
Prys R3000.
Die braai werk lekker as jy n losstaande braai wil he wat jy nie wil inbou nie.
Die braai is so 2 jaar oud.
Prys R3000.