Page 1 of 1

PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 8:05 am
by SHARKY
Ek het die Volgende Ietems te koop!

1.) Hornady Lock n Load Neck Turning Tool = R2500.00. VERKOOP
2.) 200 x .30 Berger Hybrid Target 168g Punte = R1250.00./100. VERKOOP
3.) 300 x 22 Cal Berger Hybrid Target 80.5g Punte = R1000.00./100. VERKOOP
4.) Sniper 175mm 100w Halogen Spotlight met Rooi Filter = R1000.00.
5.) Lightforce SL170 Spotlight met Rooi Filter = R1000.00. VERKOOP
6.) Sniper 150mm 35w HID Spotlight = R1500.00.

Eks in Middelburg Mpumalanga!! Posgeld vir Koper se Rek! My kontak nr - 0784663980.
IMG_8305.jpg
IMG_8303.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg
IMG_8300.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 8:15 am
by SHARKY
Nog Fotos
IMG_8299.jpg
IMG_8296.jpg
IMG_8293.jpg
IMG_8293.jpg
IMG_8293.jpg
IMG_8293.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 8:59 am
by snakker
Dibs op die lightforce asb, whatsapp gestuur

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 8:59 am
by sako 30-06
Goeie more
Ek sal asb die Lightforce vat met die rooi filter.
071 6nul6 2896.

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 10:43 am
by snakker
sako 30-06 wrote:Goeie more
Ek sal asb die Lightforce vat met die rooi filter.
071 6nul6 2896.
Het reeds betaal vir hom, jammer

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 10:54 am
by Rudi Fischer
Aaai tog te, te laat.
Ek kort n lig

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Wed May 07, 2025 11:10 am
by sako 30-06
snakker wrote: Wed May 07, 2025 10:43 am
sako 30-06 wrote:Goeie more
Ek sal asb die Lightforce vat met die rooi filter.
071 6nul6 2896.
Het reeds betaal vir hom, jammer

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Haha, fastest fingers first. ;D
Lekker bargain gewees.

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Mon Jun 02, 2025 12:31 pm
by malphil
Dagsê is daar enige van die ligte nog beskikbaar?

Re: PAAR IETEMS TE KOOP

Posted: Mon Jun 02, 2025 12:42 pm
by SHARKY
Middag!
Jip altwee die Sniper Ligte is nog beskikbaar!!


Sent from my iPhone using Tapatalk