Te Koop: Jagters 2 Ton Sleepwa - R25,000
Posted: Mon May 05, 2025 4:14 pm
Stewige Custom Built Galvanized gebriekte sleepwa primer gebruik in die veld vir jagters wild laai. Katrol aan die voorkant wat die voertuig waar Winch kabel oor loop. Kyk hier na die video - https://1drv.ms/v/c/76425907f67718e2/Ee ... g?e=hkrRpF
Selfde wiel sporing as meeste 4x4's en stewige as. Sleepwa is gebriek en geklasifiseer met GVM van 2,000 kg.
Deksel wat seel en oplig met 'n rak op indien jy dit wil gebruik vir 'n Dak Tent of braaihout op vasmaak.