Zeiss Conquest V4 6-24x50
Posted: Mon May 05, 2025 1:29 pm
Middag julle,
Ek het n Zeiss Conquest V4 6-24x50 met n ZMOA-1 kruishaar in baie goeie kondisie. Ek het hom afgehaal en n Swarovski op betrokke geweer gesit die teleskoop le net n stof opgaar in my kluis. Ek soek graag R14000 vir hom. Kom saam met oorspronklike boks Ek sal Post net na Post net dek
My tel no is 0sewe3vier2nege94drie4