Page 1 of 1
Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 11:57 am
by HunterB
Middag,
Ek is opsiek na n picatinny rail vir ou musgrave. Sien almal se “undrillled”. Nou wonder ek of iemand dalk kan help waar mens een kan kry.
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 1:04 pm
by Ds J
Verstaan ek reg - jy soek 'n sy-montering vir die ou Musgrave?
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 1:23 pm
by HunterB
Nee ek soek n gewone picatinny rail vir hom. Maar kry nie een nie.
Hy het huidiglik die gewone 2P stud basisse op
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 1:25 pm
by toelie
Gunworx in Randfontein sal kan help.
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 1:31 pm
by Toyrsi
Jy kan vir Johan van Oryx silincers kontak. Hy maak rails.
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 2:37 pm
by Ds J
En probeer Thor Ingeneurswerke :
0128020294
0748906247
(Die foto wys 'n CZ/BRNO aksie?)
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 5:02 pm
by HunterB
Ds J wrote: Mon May 05, 2025 2:37 pm
En probeer Thor Ingeneurswerke :
0128020294
0748906247
(Die foto wys 'n CZ/BRNO aksie?)
Hier is al die beskrywings
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 8:37 pm
by Armand Steenkamp
Standaard lengte K98 aksie. Kry n rail om elke hoek en draai. Was net deur brno gemaak.
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Mon May 05, 2025 9:19 pm
by Fanta300
Stem saam. Behoort by enige goeie geweerwinkel te kry.
Re: Musgrave Picatinny rail
Posted: Tue May 06, 2025 1:08 pm
by Jaco Bezuidenhout
Middag Hunter B ekt vir jou n pm gestuur
Groete
Jaco