Page 1 of 1

Olight marauder X7R

Posted: Sat May 03, 2025 12:01 pm
by Heinb
Tekoop.
12000 lumen
Flits het merke op. Sien fotos.
Flits in puik werkende toestand.
Verkoop omdat ek iets kleiner in sy plek soek.
Prys. R 2500

WhatsApp my
076 81 343 twee 9

Re: Olight marauder X7R

Posted: Sat May 03, 2025 12:06 pm
by Heinb
Nog fotos en specs