Page 1 of 1
30-06 Once Fired Doppe te Koop R5 elk
Posted: Wed Apr 30, 2025 6:06 pm
by Jan Dissel
Soos genoem het ek die volgende once fired 30-06 doppe beskikbaar teen R5 elk.
80 x Sellier & Bellot
20 x PMP
Kan my whatsapp op 0sewe2 757 twee461
Re: 30-06 Once Fired Doppe te Koop
Posted: Fri May 02, 2025 9:29 am
by LoopSoosStroop
Jan Dissel wrote: Wed Apr 30, 2025 6:06 pm
Soos genoem het ek die volgende once fired 30-06 doppe beskikbaar teen R5 elk.
180 x Sellier & Bellot
20 x PMP
Kan my whatsapp op 0sewe2 757 twee461
Nommer kom op by Truecaller as "Pieter Burger"?
Re: 30-06 Once Fired Doppe te Koop
Posted: Fri May 02, 2025 2:00 pm
by Jan Dissel
Jy het my. Ha ha
Jan Dissel is my "skuil" naam. Dis ook die revier se naam wat teen Clanwilliam verby loop. Ook die oorspronklikke naam van ons dorpie.
"Die dorp was eers bekend as Jan Disselsvlei , so genoem na Jan Dissel, 'n plaaslike pionier en 'n botanis wat gewoon het in die Rhenosterbosch by Piquetbergen.
Jy kan my (Pieter Burger) gerus kontak.
Re: 30-06 Once Fired Doppe te Koop
Posted: Fri May 02, 2025 6:21 pm
by LoopSoosStroop
Jan Dissel wrote: Fri May 02, 2025 2:00 pm
Jy het my. Ha ha
Jan Dissel is my "skuil" naam. Dis ook die revier se naam wat teen Clanwilliam verby loop. Ook die oorspronklikke naam van ons dorpie.
"Die dorp was eers bekend as Jan Disselsvlei , so genoem na Jan Dissel, 'n plaaslike pionier en 'n botanis wat gewoon het in die Rhenosterbosch by Piquetbergen.
Jy kan my (Pieter Burger) gerus kontak.
Dankie Pieter, ek stuur jou 'n WA Saterdag. Daar kry ons sommer 'n stukkie geskiedenis ook!