Page 1 of 1

Te Koop: Auto Anneal Masjien - R3000

Posted: Tue Apr 29, 2025 12:49 pm
by Boesman10
Prys verlaag.

Weens te min skiet verkoop ek die Auto Anneal Masjien. Skaar gebruik en stelbaar vir verskei kalibers. R 4500 en ek is in die Paarl. WhatsApp my op 0825525852 of ter epos op johanjacobs@wetdog.co.za

Re: Te Koop: Auto Anneal Masjien - R3000

Posted: Wed May 28, 2025 10:45 am
by Boesman10
Stampie